My Klaskamer - idees en gedagtes uit 'n juffrou se pen
(
Afrikaans ) My klaskamer is 'n "blog" vir ouers en juffrouens van jong kinders (Grondslagfase).Dit verskaf wenke i.v.m. skoolgereedheid,lesplanne,vaslegging,leesontwikkeling en remediërende onderwys.Vrae word persoonlik deur my beantwoord. http://juffer.wordpress.com
TopData
(
Afrikaans ) Afrikaanse rekenaarboeke, wenke oor rekenaars, geld- en kragbesparing asook algemene inligting http://www.topdata.co.za