Afrikaners.org.za
Kry jou GRATIS faksnommer hier!
Ontvang jou fakse per e-pos
Gratis faks na e-pos diens

Kliek hier vir besonderhede
gratis Fax Nommer
Uiteindelik, Bou jou eie webtuiste, maklike stap-vir-stap videos, kliek hier vir meer inligting

Vermaak

Buite Die Boks met Jacques Volschenk ( Afrikaans )
Buite Die Boks is 'n eenmansvertoning wat sy gehoor laat ruk en skud van die lag maar terselfdertyd die denke so bietjie ruk en 'regskud'! Dit is die pennevrug van die skrywer en aanbieder, Jacques Volschenk en dis nommerpas vir alle Suid Afrikaners. Humoristiese kommentaar word gelewer oor die verskeie sosiale kwessies waarmee die mensdom te doen het. Sosiale faktore en standaarde word visueel en humoristies uitgebeeld. Hand-aan-hand met 'n unieke verassings-element, woordspelings, staaltjies en treffende kwinkslae tipeer hierdie vertoning enig in sy soort. Buite Die Boks verseker 'n kopskuif soos min. Wanneer ons fokus verskuif na 'n buite-die-boks denkwyse verdwyn die boks en ons gedagtes is vry. Kom geniet'n lekker potjieskos van vermaak en wysheid vir die gemoed en bring jou vriende saam.
http://www.buitedieboks.co.za
Die Troue DJ's ( Afrikaans )
Mobiee Troue en partytjie DJ's. Ons verskaf 'n proffessionele DJ diens in en om gauteng en reis ook reg oor die land
http://www.trouedj.co.za
Volksliedjies ( Afrikaans )
20,000 Volksliedjies
http://www.ingeb.org/catza.html
Awesome Mobile Content ( Engels )
Ons bied n groot aantal videos,klingeltone, animasies, speletjies en wallpapers vir selfone. Alle items is R5 en daar is geen subskripsie fooie nie.
http://www.awesomemobilecontent.co.za


Terug na skakelblad