Afrikaners.org.za
Kry jou GRATIS faks nommer hier!
Ontvang jou fakse per e-pos
Gratis faks na e-pos diens

Kliek hier vir besonderhede
free fax number
Uiteindelik, 'n Afrkaanse handleiding wat jou alles oor welvaartskepping vertel, kliek hier vir meer inligting

Toerisme

De Branders 55 ( Afrikaans )
Selfsorg woonstel in Hartenbos reg op die strand
http://www.debranders.co.za
Witels Spanbou en Konferensie Kompleks / Tsitsikamma Valle Avontuur Park ( Afrikaans )
Tsitsikamma Valle Avontuur Park en Witels Spanbou & Konferensie Kompleks is geleë op dieselfde perseel en bied aan besoekers veskeie aktiwiteite om aan deel te neem. Daar is 3 Watervalle langs 'n 800m strook rivierfront op die eiendom met fantastiese natuurskoon en uitsig. Die inheemse varings en ander plantlewe sal jou laat voel of jy in die paradys is. Gaste en besoekers is welkom om die natuurskoon langs die rivier te bewonder en ook die "Waterval Zipline Toer" te aanskou. (Beter bekend in Suid Afrika as "Foofi of Foefie Slide", in Suid Amerika as "Canopy Tours" of in Australia as "Flying Fox" ). Ons bied ook "Vierwiel Motorfiets Ritte" en " Waterval Abseil Toere" aan. Daar is verskeie ander avontuur aktiwiteite en dinge om te besigtig en te doen in die Tsitsikamma en Stormsrivier area langs die Tuin Roete
http://www.adventureactivities.co.za


OUTsurance

Terug na skakelblad