Afrikaners.org.za
Kry jou GRATIS faksnommer hier!
Ontvang jou fakse per e-pos
Gratis faks na e-pos diens

Kliek hier vir besonderhede
gratis Fax Nommer
Uiteindelik, Bou jou eie webtuiste, maklike stap-vir-stap videos, kliek hier vir meer inligting

Skole

 
Afrikaans vir almal ( Afrikaans )
Afrikaanse spellyste en woordeskatoefeninge; Bokkiesraaisels vir die laerskool; Afrikaanse taalreëls en taaloefeninge
http://www.thinkonline.co.za/afrikaans.htm
Afrikaanse Hoër Seun- en Meisieskool ( Afrikaans )
Afrikaanse Hoër Seun- en Meisieskool - Geleë in Pretoria. Alumni, reünies, kontakbesonderhede, geskiedenis, en geelbladsye.
http://www.affies.co.za
Afrikaanse Hoërskool Sasolburg ( Afrikaans )
Afrikaanse Hoërskool Sasolburg - Foto's, oudleerlinge, en inligting oor Sasolburg.
http://www.fs.school.za/sasolburg/AHS
Bosveld Akademie ( Afrikaans )
Bosveld Akademie Privaatskool is n Afrikaanse Christelike skool in Thabazimbi.
http://www.baprivaatskool.co.za
Curro Langebaan ( Afrikaans )
Curro is 'n privaatskool in Langebaan. Hoewel daar wel Engelse klasse is, is dit hoofsaaklik 'n Afrikaanse skool. Curro het klein klassies en hulle poog om nie meer as 20 kinders in 'n klas te sit nie. Die is beide vir Laer en Hoërskool leerlinge. Tans (2009) het hulle net tot Graad 10 klasse, maar elke jaar kom een graad by, dus sal hulle teen 2011 tot graad 12 gaan. Tel: 022-772-0116
http://langebaan.curro.co.za/
CVO-skool Pretoria ( Afrikaans )
CVO-skool Pretoria - Prospektus, leerlinge, skoolgeld, toelatingsvereistes, Ons Anker-nuusblad, CVO-debat, en ander CVO-skole.
http://www.cvopta.co.za
CVO-skool Vryburg ( Afrikaans )
CVO-skool Vryburg - Enkele bladsy met algemene inleiding.
http://www.webspawner.com/users/cvo
Die Beweging vir Christelik-Volkseie Onderwys ( Afrikaans )
Organisasie wat Christelike Skool onderwys bevorder en beheer van die CVO Skole in Suid Afrika.
http://www.bcvo.co.za/
Goudveld Hoërskool ( Afrikaans )
Goudveld Hoërskool - Akademie, besoeders, foto's, kultuur en opvoedkundig, ouers, prospektus en sport.
http://home.global.co.za/~gveldhs/
Grey Kollege Primêr ( Afrikaans )
Grey Kollege Primêr - Geleë in Bloemfontein. Akademie, kultuur, geboue, geskiedenis, koshuise, nuus, foto's en reünie, sport, en webskakels.
http://gcpb.co.za/af/default.htm
Hennenman Hoërskool ( Afrikaans )
Hennenman Hoërskool - Foto's, bestuur, akademie, kultuur en koshuis, matrieks en personeel, en sosiaal.
http://www.hsh.fs.school.za
Hoër Tegniese Skool Carel de Wet ( Afrikaans )
Hoër Tegniese Skool Carel de Wet - Geleë in Vanderbijlpark. Adademie, kalender, kultuur en sport.
http://cdw.vaal.co.za
Hoër Tegniese Skool Pretoria-Tuine ( Afrikaans )
Hoër Tegniese Skool Pretoria-Tuine - Akademie, bestuur, orkes en personeel.
http://www.htstuine.co.za
Hoërskool Bredasdorp ( Afrikaans )
Hoërskool Bredasdorp - Bladsye oor die skoolhoof, erekode, skoollied, kursusse, skooldrag, studies, verenigings, en kontakbesonderhede.
http://obelix.dorea.co.za/bredasdorphigh
Hoërskool Brits-reünie 1991 ( Afrikaans )
Hoërskool Brits-reünie 1991 - Reüniebladsy met kontakbesonderhede, nuus, foto's en spotprente.
http://www.britsies91.com
Hoërskool D.F. Malan ( Afrikaans )
Hoërskool D.F. Malan - Geleë in Bellville. MTBS-sportbyeenkoms, foto's, personeel en fasiliteite, matriekbladsy, alumni, en kontakbesonderhede.
http://www.dfmalan.com/
Hoërskool Dr EG Jansen ( Afrikaans )
Hoërskool Dr EG Jansen - Amptelike webwerf van dié skool, met bladsye oor alumni, nuusbriewe, inskrywings en jaarprogram. Elders is afdelings oor sport, kultuur, akademie, en die sosiale lewe.
http://www.egjansen.co.za/
Hoërskool Florida ( Afrikaans )
Hoërskool Florida - Algemene een-na-die-ander-webwerf met inligting.
http://www.florries.co.za
Hoërskool Garsfontein ( Afrikaans )
Hoërskool Garsfontein - In die ooste van Pretoria. Akademiese, sport- en kultuur-besonderhede, nuusbriewe en inligting.
http://www.garsies.co.za
Hoërskool Grens-reünie 1985 ( Afrikaans )
Hoërskool Grens-reünie 1985 - Geleë in Oos-Londen. Algemene inligting, ou klasfoto's, jaarboekinskrywings, en kontakbesonderhede.
http://www.geocities.com/hsgmatrieks85/index.html

Volgende Laaste bladsy


Terug na skakelblad