Afrikaners.org.za
Kry jou GRATIS faks nommer hier!
Ontvang jou fakse per e-pos
Gratis faks na e-pos diens

Kliek hier vir besonderhede
free fax number
Uiteindelik, 'n Afrkaanse handleiding wat jou alles oor welvaartskepping vertel, kliek hier vir meer inligting

Radio

Radio Kragbron - Witbank ( Afrikaans )
Witbank se eie radiostasie, radiokragbron sal jou van ure se luistergenot verskaf. Skakel vandag nog in by 96.0 fm
http://www.radiokragbron.co.za/
Radio Laeveld ( Afrikaans )
Net vir die Laevelders. By 100.5 fm sal jy 100.5% luistergenot ontvang. Luister na nuus en gebeure in die omgewing.
http://www.radiolaeveld.co.za/
Radio Pretoria ( Afrikaans )
Radio Pretoria se webtuiste. Luister aanlyn na Radio Pretoria. Kry hulle by 104.2
http://www.radiopretoria.co.za/
Radio Rosestad ( Afrikaans )
Bloemfontein se nommer een afrikaanse radiostasie is beskikbaar by 100.6 fm
http://www.radiorosestad.co.za/
RSG - Radio stasie ( Afrikaans )
Radio Sonder Grense se webtuiste
http://www.rsg.co.za/
Uitsaaines ( Afrikaans )
Afrikaanse Internet Radiostasie met lewendige program inhoud.
http://www.uitsaaines.co.za
OFM ( Engels )
Die Vrystaat se beste radio stasie. Hulle is êrens tussen 94 en 97
http://www.ofm.co.za/
Oos-Rand Stereo ( Engels )
Oos-rand stereo bedien, soos die naam meld, die Oos-rand in Johannesburg net luistergenot. Kry hulle by 93.9 fm
http://www.ors.org.za/
Radio Jakaranda ( Engels )
Radio Jakaranda se webtuiste. Radio Jakaranda is 'n Afrikaanse en Engelse stasie, maar hulle webtuiste is ongelukkig slegs in Engels beskikbaar.
http://www.jacarandafm.com/
Radio Rippel ( Engels )
Radio Rippel is 'n gemeenskapsradio in Pretoria wat hul luisteraars met 'n groot verskeidenheid nusiek bedien. Kry hulle by 90.5 FM
http://www.rippel.co.za/

OUTsurance

Terug na skakelblad