Book Exact
(
Afrikaans ) Ons het 'n reeks boeke wat 'n help sal kan wees vir skoolwerk. Die boek reeks is van baba tot volwassenes.
http://bookexact.co.za
|
Japtraplees
(
Afrikaans ) Wil jy jou kind leer lees op die REGTE metode?
TUISSKOOL jy jou kind/kinders en is jy op soek na 'n suksesvolle leesprogram?
Sukkel jou kind op skool omdat daar te min aandag gegee word aan sy of haar LEESPROBLEEM?
http://www.japtraplees.co.za/
|
Johann Lochner
(
Afrikaans ) Johann Lochner -
Bladsye oor sterrekunde, sport, elektronika en rekenaars.
http://esl.ee.sun.ac.za/~lochner
|
Leer Afrikaans aanlyn
(
Afrikaans ) Hier kan mense aanlyn leer om Afrikaans te praat. Stuur jou vriende hierheen
http://www.afrikaans.us/
|
Macrogalleria - Polimere
(
Afrikaans ) Macrogalleria - Polimere - Artikels oor polimere vanaf die Universiteit van Suid Mississippi. Afrikaanse weergawe vertaal deur Charl F.J. Faul
http://www.psrc.usm.edu/afrikaan/index.htm
|
Periodieke tabel van elemente
(
Afrikaans ) Periodieke tabel van elemente - D.I.Mendeleev (chemie, chemistry, kemia, hemija)met skakel na ander chemie artikels.
http://www.jergym.hiedu.cz/~canovm/vyhledav/variant2/jar.html
|
Planeet Ontdekker
(
Afrikaans ) Planeet Ontdekker - 'n Miniprogram wat die huidige posisie van die sterre en planete in die nag lug aanwys.
http://www.lightandmatter.com/area2planetaf.html
|
Riana van Wyk - Sola Gratia-musiek en -skool
(
Afrikaans ) Riana van Wyk -
Sola Gratia-musiek en -skool.
http://www.icon.co.za/~gratia/
|
Rotsreeks Wiskunde en Lees
(
Afrikaans ) Rotsreeks Opvoedkundige Sagteware - www.rotsreeks.co.za
Help jou kind nou met hierdie spogproduk. Meer as 600 Wiskunde-Lesse en 2500 Spoedleesoefeninge word ingesluit asook 'n volledige Elektroniese Woordeboek. Wiskunde sluit onderwerpe in soos: Tafels, optel & Aftrek, lang maal en deel, Orde van Wiskundige bewerkings, Breuke en breukbewerkings, Algebra: Polinome, getalle, vergelykings, wetenskaplike notasie, Meetkunde: Pythagoras, Driehoeke, sirkels, Ewewydige lyne, hoeke, Trig: Grafieke, kartetiese vlak en net te veel om te noem.
Elke les word stap vir stap behandel in volkleur met klank! Duisende kinders is al gehelp met hierdie Wiskunde Onnie in die Huis!!!
Help jou kind nou en ontsluit sy toekomsdrome! www.rotsreeks.co.za
http://www.rotsreeks.co.za
|
Suid-Afrikaanse Onderwysersunie
(
Afrikaans ) Suid-Afrikaanse Onderwysersunie - Agtergrond, belange, doelwitte, streeksnuus, en Engelse weergawe.
http://www.saou.co.za
|
Sunsat-mikrosatelliet -
(
Afrikaans ) Sunsat-mikrosatelliet -
Referaat oor APRS- en ander digitale dienste van Sunsat Oscar-35. Strategieë om die datatempo vanaf Sunsat te verhoog.
http://esl.ee.sun.ac.za/~lochner/sunsat/index.html
|
TeachITza : Afrikaans
(
Afrikaans ) ’n Webblad met hulpbronne vir Inligtingstegnologie (IT) -opvoeders en -leerders in Suid-Afrika
http://afrikaans.teachitza.com/
|
vuurwapen opleiding
(
Afrikaans ) ons is geakrediteer by die SAPS en Sasseta om alle vuurwapen opleiding aan te bied van her-lisensie @ R350 tot volle opleiding @R950 te Parow Wes Kaap
http://mariusfirearms.wetpaint.com
|
Vuurwapen opleiding
(
Afrikaans ) ons is n geregistreede vuurwapen diensverskaafer en doen alle vuurwapen opleiding
http://mariusfirearms.wetpaint.com
|
Welkom by Babaloo Christelike Kleuterskool
(
Afrikaans ) By Babaloo streef ons daarna om jou kind te ontwikkel en te onderrig van die eerste treetjies af om n gesonde, gebalanseerde kind te word wat vol self-vertroue die volgende stap na pre-premêre onderrig kan neem.
http://www.babaloo.co.za
|
Zentium Opvoedkundige Sagteware
(
Afrikaans ) Verspreiders van Afrikaanse Opvoedkundige Sagteware.
http://www.zentium.co.za
|
Zentium Opvoedkundige Sagteware
(
Afrikaans ) Ons versprei SA opvoedkundige sagteware soos wiskunde, spelling, lees, rekeningkunde, eksamen vraestelle, hulp vir skooltake en opdragte, kleuterprogramme ens. Ons fokus of die Afrikaanse gebruik se behoeftes.
http://www.zentium.co.za
|
Kids Playground
(
Engels ) Opvoedkundige produkte vir baba's van 18maande to Graad 3 kinders. Smile education, Suczezz en ander produkte ingesluit beskikbaar. Daar is 'n link wat na die foto's van al die produkte toe gaan: http://picasaweb.google.com/kidsplaygroundct . Alle produkte kan per email bestel word en 'n kwotasie word na die klient gestuur, en indien die klient dit bevestig word 'n faktuur gee-pos. Sodra betaling ontvang is stuur ons die bestelling en hou die klient op datum van waar die pakkie is. Die produkte is bekostigbaar, duursaam en die kinders leer deur speel.
http://www.kidsplayground.co.za
|