Afrikaners.org.za
Kry jou GRATIS faksnommer hier!
Ontvang jou fakse per e-pos
Gratis faks na e-pos diens

Kliek hier vir besonderhede
gratis Fax Nommer
Uiteindelik, Bou jou eie webtuiste, maklike stap-vir-stap videos, kliek hier vir meer inligting

Musiek

2 Catharinas ( Afrikaans )
2 Catharinas - Naat en Kaat is volwasse(?) girls wat kan en wil rock, en iets te sê het vir mense soos ons. Mens raak onmiddelik verlief op die appels-en-koring feedback country van 2 plaas-rabbedoes
http://users.iafrica.com/a/am/ambrose
35052 ( Afrikaans )
Afrikaanse musiek aanlyn winkel
http://www.35052.co.za
Afrikaanse LiedjiesFabiek ( Afrikaans )
Die Afrikaanse LiedjiesFabriek is 'n webtuiste waar daar na beskikbare nuwe, oorspronklike en inheemse Afrikaanse liedjies geluister kan word. Ook vir die fabrisering van nuwe liedjies op aanvraag.
http://www.afrikaanseliedjiesfabriek.co.za
Afrikaanse Musiek ( Afrikaans )
35052 musiek vir almal se smake en grille... ons poog om alle Suid-Afrikaanse musiek te bevorder.
http://www.35052.co.za
Bok van Blerk ( Afrikaans )
Bok van Blerk se webtuiste. Gewilde sanger van die De La Rey liedtjie.
http://www.bokvanblerk.co.za/
Celsius ( Afrikaans )
Celsius - Suid-Afrikaanse popgroep wat ligte, kontemporere, oorspronklike Afrikaanse musiek speel. Aanhangerklub, lirieke, CD-inligting en optredes.
http://www.celsius.co.za
Charles aylward - Sanger/Liedjie Skrywer ( Afrikaans )
Web tuiste van Charles Aylward. Afrikaanse Sanger/Liedjie Skrywer. Dit bevat biografie, foto's, optredes, ensovoorts.
http://www.charlesaylward.co.za
Die Melktert Kommissie ( Afrikaans )
Die Melktert Kommissie - Amptelike webwerf van dié musiekgroep met nuus, resensies, optredes en inligting oor die 2002 Rockspaaider Kompetisie
http://www.melktert.co.za/
DJ Ossewa ( Afrikaans )
DJ Ossewa, Afrikaanse musiek op sy beste.
http://www.djossewa.co.za/
Dozi se webtuiste ( Afrikaans )
Die sanger Dozi se webtuiste
http://www.dozi.co.za/discography_afr.html
Egmond ( Afrikaans )
Nuwe Afrikaanse sanger Egmond se debuut album sien die lig Skrikkeljaar 2008.
http://www.egmond.co.za
Hugo-Hugo.co.za |Tuis Blad ( Afrikaans )
Suid Afrikaanse sanger, Albums soos Deur die Staights en Hartland
http://www.hugo-hugo.co.za
Husgenoot Tempo ( Afrikaans )
Die Roling Stone tydskrif vir die Afrikaanse musiek bedryf. Hierdie "site" bevat inligting oor al jou gunsteling en bekende Afrikaanse sangers, groepe, lirieke van jou gunsteling liedjies, 'n optreegids (gig guide) en nog baie meer. Hierdie musiekbladsy sal jou altyd op hoogte hou. Kom ondersteen jou moedertaal! Afrikaans bo!
http://www.huisgenoottempo.com/
Insisevus2 ( Afrikaans )
maar net n plek waar mense my kan leer ken en die musiek luister wat ek maak
http://www.goggaweb.com/insisevus2
Kallie Swanepoel Klavierstemmers ( Afrikaans )
Alles omtrent klavierdienste: stem, regulering, herstelwerk, restourasie, waardasie, vervoer, verkope, verhuring en advies | Nuus en gebeurlikhede | Spesiale aanbiedinge en promosies | van Kallie Swanepoel Klavierstemmers | Pretoria Suid-Afrika | in Afrikaans
http://www.kallieswanepoel.co.za/indexafr.htm
Koos du Plessis ( Afrikaans )
Koos du Plessis die sanger se webtuiste
http://www.koosduplessis.co.za/
Musiek en vermaak : Sanget, DJ, karaoke vir alle funksies ( Afrikaans )
Ons maak musiek op alle funksies soos troues, verjaarsdae en werksfunksies. Speel lekker dans treffers
http://www.karelappel.co.za
musiek en vermaak: karaoke, Dj one man band ( Afrikaans )
Musiek en vermaak vir alle funksies. Afrikaanse backtracks
http://www.karelappel.co.za
Musiek.co.za ( Afrikaans )
Luister na 1 minuut snitte van Afrikaanse kunstenaars, kry die lirieke en sien fotos van Suid Afrikaanse musiek kunstenaars
http://www.musiek.co.za
musiekvraat ( Afrikaans )
Musiek nuus, onderhoude en foto's van die Suid Afrikaanse musiek industrie.
http://www.musiekvraat.com

Volgende Laaste bladsy

Terug na skakelblad