Mario Boffa
(
Afrikaans ) Mario Boffa is een van ons land se nuwelinge in die musiek bedryf. Met komposisies soos Engel, Ek kan nie wag en Ek onthou jou,`n lied wat geskryf is vir sy oorlede broer. Mario leef totaal en al sy musiek uit en so ook homself as hy op die verhoog is. Opsoek na die wen resep om een van Suid Afrika se grootste Afrikaanse kunstenaars te word.
http://marioboffa.tk/
|
Mariska
(
Afrikaans ) Mariska is 'n nuwe Afrikaanse musiek kunstenaar. Haar eerste cd word vrygestel die einde van die jaar. Die liedjies is alles geskryf deur Anton Botha. Besoek haar webtuiste by www.mariskamusic.com om meer te weet of by haar blog by www.mariskamusic.blogspot.com om te luister. Sy is eersdaags by Hoedspruit Wildsfees te sien
http://www.mariskamusic.com
|
Rian Swanepoel
(
Afrikaans ) Rian Swanepoel (Top 10 Idols Finalis 2002) het pas sy debuut-album, "Verf die classics rooi" uitgereik. Die album bevat duette met Rina Hugo, Kevin Leo, Sibongile Mngoma, Werner Brooks en Veronique Lalouette. Rian het al met meeste van SA se top kunstenaars opgetree en het twee baie suksesvolle internasionale konserttoere na Argentinië en Suid-Korea onderneem. Die musiekvideo van "La fiamma sacra" is in Seoel, Suid-Korea verfilm.
http://www.rianswanepoel.co.za
|
Strijdom vd Merwe
(
Afrikaans ) Landskapkunstenaar, Strijdom vd Merwe is wêreldbekend vir sy landskapkuns.
http://www.strijdom.co.za
|
Deonlive
(
Engels ) Music - GeneralDescription:The Deon Live entertainment team provides performances for your Venue or event, no matter what the type or size. Please apply early to make your booking.
Keep in touch with what's happening by joining the Deon Live Group.
Previous performances:
...Blackwoods - Current
Moose - Current
Pheasant Hill
Cadilac Theater
Graceland CasinoSee MorePrivacy
http://www.facebook.com/#!/group.php?gid=239042409394
|