Kinders
3D Kinder animasies
(
Afrikaans ) Trienkie se wonderwêreld is 3D animasies vir klien kindertjies. Hierdie reeks DVDs is uniek aan SUid Afrika en ook BAIE bekostigbaar.
http://www.oupauil.co.za/
http://www.oupauil.co.za/
|
Anna Emm Productions
(
Afrikaans ) Anna Emm Productions het die afgelope 5 jaar meer as 600 oorspronklike kinderstories vervaardig. Besoek ons webtuiste om te sien watter lekkerluister produkte ons vir die kleingoed bied. Storieklub, Bybel Buddies, Vita Stories, Storie Minute en Audio Boeke.
http://www.annaemm.co.za
|
Borduurland
(
Afrikaans ) Borduurwerk, denimprodukte, babalinne
http://embroideryland.co.za
|
Bybelstories op CD
(
Afrikaans ) Ons nuwe reeks Bybelstories, BYBEL BUDDIES, het sopas op CD verskyn! Die reeks bestaan uit 36 stories en aktiwiteite vir kinders. Teken in op BYBEL BUDDIES en ontvang 3 nuwe stories elke maand.
http://www.AnnaEmm.co.za
|
Die Doempies van Tafelberg
(
Afrikaans ) 'n Nuwe eg Suid-Afrikaanse kinderboekie oor Tafelberg en sy klein inwonertjies - die Doempies. 'n Moet vir kinders tussen 5 en 10 jaar!
http://www.doempies.co.za
|
Dwelms
(
Afrikaans ) Advies vir ouers en kinders oor dwelmmisbruik
http://dwelms.dominee.co.za/
|
Kids Club International
(
Afrikaans ) Sluit aan, wees deel en geniet die pret
http://www.kidsclub.co.za/index_afr.htm
|
Kleuters
(
Afrikaans ) Kleuter aktiwiteite, Skoolgereedheid, Graad R, Graad 1, Graad 2,arbeidsterapie, spraakterapie, kinderliedjies, kinderrympies, kindersiektes,kinderstories, Bybelverhale, geletterdheid, syferkundigheid,lewensvaardighede, vingertaal, speletjies, domino, snap, geletterdheid, syferkundigheid, lewensvaardighede, alfabet, my liggaamsdele, dae van die week, maande in die jaar, seisoene, emosies, Suid Afrika nasionale blom, Suid Afrika nasionale boom, Suid Afrika nasionale dier, Suid Afrika nasionale voël, a e i o u klanke, aa ee y oo uu eu klanke, telkaart, masels, duitse masels, pampoentjies, pienkoog, waterpokkies, ek is spesiaal, my liggaam, sintuie, my familie, my huis, klere, kleure, vorms, water, paasfees, spelling, klanke...
http://www.kleuters.co.za
|
Nieltjie se Stories
(
Afrikaans ) Splinter nuwe en opwindende kinders storie CD vir maatjies tussen 5 tot 12 jaar oud!
http://www.commart.co.za/nss/Index.htm
|
Storieklub
(
Afrikaans ) Teken in op ons Storieklub vir lekkerluister afrikaanse kinderstories elke maand op CD.
http://www.storieklub.co.za
|
ToddlerFun
(
Engels ) Toddler Fun se fokus is om volkleur, bekostigbare kwaliteit boeke en tematiese aktiwiteite aan kinders (2-6 jaar) te bied. Sluit aan by ons vir aktiwiteite wat tyd tussen volwassenes en kinders kan verbeter. Ons eerste vrygestelde boek “Connor se groot vorme –vryheid” is ook vir die eerste keer beskikbaar in Suid Afrika. Ons boeke en aktiwiteits werkboeke is in beide Afrikaans en Engels beskikbaar. Kom besoek ons met jou kleuter op jou skoot om legkaarte onder ons speletjies-afdeling te speel.
http://www.toddlerfun.co.za/
|
Terug na skakelblad |
|