Anderland huweliks- en onthaal fasiliteite
(
Afrikaans ) Anderland huwelik- en onthaal fasilieteite in Potchefstroom het pragtige geboue en tuine wat jou huwelik seremonie perfek sal maak.
http://www.anderland.co.za
|
Dunamisbediennge
(
Afrikaans ) Ons visie is om die woord van God te verkondig sodat die mense tot gehoorsaamheid sal kom en die mense weer sal herstel as volwaardige tempel van God om sodoende die seën van die Here te ontvang
http://www.hand1.co.za
|
Huwelik en gesin berading aanlyn
(
Afrikaans ) Huwelik berading (huweliksberading), gesin berading (gesinsberading) - verhouding, persoonlike, werk, huwelik probleme, gesin probleme, egskeiding. Berading (terapie) - help (hulp) oor die internet deur e-pos en Skype in Afrikaans.
http://www.counsellingsolution.com/afrikaans.html
|
Huweliksfokus
(
Afrikaans ) Huweliksfokus bedieninge onder leiding van Deon en Karin du Toit
http://www.huweliksfokus.co.za/
|
Imago Verhoudingsterapie
(
Afrikaans ) Genesing en groei vir huwelike en verhoudings deur dialoog en re-konneksie
http://www.huwelike.co.za
|
Ons kan jou help om die verhouding van jou drome te ontdek met 'n helingsproses van dialoog en herverbintenis.
(
Afrikaans ) Imago Verhoudingsterapie voorsien al die gereedskap en tegnieke wat nodig is vir die transformasie van jou verhouding. Dit verskaf ook belangrike onmiddellike verligting.
As ons onbewus bly van die verskuilde agenda van romantiese liefde, hou ons aan om dieselfde foute te maak. Ons moet begryp dat konflik groei is wat probeer om te gebeur. Deur ons probleme met Imago Dialoog op te los, verdiep ons die emosionele band wat aanvanklik in romantiese liefde geskep is tot die kragtige binding van ware liefde. Imago verhoudingsterapie skep die veilige ruimte vir heling en groei wat kan lei tot die verhouding van jou drome.
http://ident.co.za
|
perdekoop.co.za - die trougids met skop
(
Afrikaans ) Beplan jou troue by perdekoop.co.za. Snuffel deur ons gids van topkwaliteit diensverskaffers, laai gratis trou tools af, en kyk na advies video's. perdekoop - die trougids met skop!
http://www.perdekoop.co.za
|
www.onstroudag.co.za
(
Afrikaans ) skep vir jou troue jul eie webblad ... gaste rsvp op jou webblad, onbeperkte webblad foto-album, geskenkregister, pragtige ontwerpe, eie www. adres, privaatheidsopsie, eksklusiewe ontwerpe
http://www.onstroudag.co.za
|
Huweliksfokus
(
Engels ) Hulp nodig om jou troue te reel? Alles is hier, tot reelings met die honeymoon.
http://www.huweliksfokus.com/
|