Afrikaners.org.za
Kry jou GRATIS faksnommer hier!
Ontvang jou fakse per e-pos
Gratis faks na e-pos diens

Kliek hier vir besonderhede
gratis Fax Nommer
Uiteindelik, Bou jou eie webtuiste, maklike stap-vir-stap videos, kliek hier vir meer inligting

Gestremdes

Loslit Dag ( Afrikaans )
Op Vrydag, 4 September 2009 vier ons Loslit Dag. Op dič dag gun ons elke Suid-Afrikaner die kans om deel te wees van “dič span” deur ‘n R10 donasie te maak vir ‘n Loslit Dag plakker, en sodoende hulle ondersteuning vir persone met gestremdhede te wys. Loslit Dag is die grootste fondsinsameling en bewusmakings projek vir persone met gestremdhede in Suid-Afrika. Elke jaar op die eerste Vrydag van September vra ons mense om anders aan te trek as wat hulle gewoonlik sou en die Loslit Dag plakker te dra as indikasie dat hulle persone met gestremdhede ondersteun
http://www.loslitdag.co.za
Muriel Brand skool ( Afrikaans )
Muriel Brandskool maak voorsiening vir fisiek- en spesifiek leergestremde leerders tussen die ouderdomme van 3 tot 18 jaar (kleuterskool tot matriek). Verskillende gestremdhede word hanteer, onder andere:Serebrale gestremdheid (“cerebral palsy”), Spina bifida, Spierdistrofie, Traumatiese breinbesering, Spesifieke leergestremdheid en disleksie
http://www.murielbrand.co.za/afrikaans/afrikaans.html
Ons Spina Bifida sonstraaltjie ( Afrikaans )
'n Joernaal van die ervarings van 'n ouerpaar met hul Spina Bifida kind.
http://spina-bifida-kind.blogspot.com
Prader-Willi Sindroom ( Afrikaans )
Prader-Willi Sindroom word veroorsaak deur`n ingewikkelde genetiese afwyking wat die 15 chromosoom affekteer. Die gevolg van hierdie spesifieke genetiese afwyking lei tot `n samestelling van veelvuldige kenmerke....
http://http://www.praderwilli.org.za/qanda.htm
www.breinbesering.co.za ( Afrikaans )
bekendstelling van boek: Inligting aan familie van 'n breinbeseerde
http://www.breinbesering.co.za
Lewensruimte vir die dowes ( Engels )
Die lwensruimte vir die dowes is 'n terrapetiese gemeenskap in 'n mini village in Worcester wat opleiding op nationale en internationale vlak aan dowes verskaf
http://www.deafnet.co.za/department/24

Terug na skakelblad