Afrikaners.org.za
Kry jou GRATIS faksnommer hier!
Ontvang jou fakse per e-pos
Gratis faks na e-pos diens

Kliek hier vir besonderhede
gratis Fax Nommer
Uiteindelik, Bou jou eie webtuiste, maklike stap-vir-stap videos, kliek hier vir meer inligting

Afrikaanse Genealogie webtuistes:

Kielie-kielie, soek só jou familie! - ( Afrikaans )
Kielie-kielie, soek só jou familie! - G Olwagen se eenbladsy-inleiding tot stamboekkunde.
http://www.mieliestronk.com/kielie.html
Korff ( Afrikaans )
Die genealogie van Jan en Bets Korff van Bethlehem
http://www.janbets.co.za
Le Roux-familiebond ( Afrikaans )
Die webtuiste van die Le Roux- familiebond van Suidelike Afrika
http://leroux.familiebond.googlepages.com
Lochner ( Afrikaans )
Lochner - Geslagsregister van dié familie, hoofsaaklik gebaseer op GISA se Suid-Afrikaanse Geslagregisters.
http://esl.ee.sun.ac.za/~lochner/familie/index.html
Lombaard ( Afrikaans )
Lombaard - Hugo se kort bladsy oor algemene genealogie.
http://www.geocities.com/WallStreet/9023/Familie/familie.html
Lötter ( Afrikaans )
Lötter - Navorsing oor die oorsprong van die familienaam, familiewapen, en afstammelinge.
http://www.lotter.co.za
Maritze van Suidwes ( Afrikaans )
Dit is e21 Nicolaas Gysbert Jacobus MARITZ lyn. Daar is skakels na die Geskiedenis van die Pioniers wat na Duitswes-Afrika getrek het vanaf 1860/70 en die Rol van die Afrikaners tydens die beginjare. Daar is ook geskiedenis van die Maritze en 'n chronologiese opsomming vanaf 1400 tot 1904 en die rol wat die N.G. Kerk en sy predikante gespeel het.
http://www.geocities.com/susanbredenkamp/
Murray ( Afrikaans )
Murray - Peter Murray se blad oor John Murray en sy nasate. Stamboom, foto-bladsy en kort geskiedenis.
http://www.murray.za.net/
Murray ( Afrikaans )
Murray - Die Andrew Murray Vereniging van Suid-Afrika se tweetalige webwerf met inligting oor reünies, stamvaders, geslagslyne en foto's.
http://www.murray.org.za
Myburgh - ( Afrikaans )
Myburgh - Die Myburgh-bond van Suid-Afrika. Grondwet, missie, verslae, geskiedenis en inligting, en foto's.
http://home.intekom.com/myburghleague/Bond.html
Navorsing: Die hele RUDOLPH van ( Afrikaans )
Baie sorgvuldige navorsing oor die Rudolph familie.
http://rudolph-gen.com
Nieuwoudt en Scheepers ( Afrikaans )
Nieuwoudt en Scheepers - Tweetalige werf met inligting oor dié twee families en verwante gesinne, asook kort familiegeskiedenis.
http://nieuwoudt-scheepers.com
Nieuwoudt-Scheepers Navorsing ( Afrikaans )
Familie Navorsing en Geskiedenis
http://www.Nieuwoudt-Scheepers.com
Olwagen ( Afrikaans )
Olwagen - Geslagsregister, geskiedenis, die Ollie-feeste op Oudtshoorn, Stellenbosch en Duitsland.
http://mzone.mweb.co.za/residents/dugeot/homepage.html
SAgenealogie ( Afrikaans )
SAgenealogie is 'n węreldwye genealogiese gespreksgroep op die Internet met Afrikaans as voertaal. Dit bestaan tans uit tussen 200 en 300 vriendelike en hulpvaardige genealoë van rondom die aardbol wat wissel van beginners tot gesoute en selfs professionele navorsers in sy geledere.
http://www.geocities.com/sagenealogie/
Schutte Familiebond ( Afrikaans )
Navorsing word gedoen oor al die Schutte's van Suid-Afrika sedert 1721. Skakels is tot sover as twee geslagte in Duitsland opgespoor van die stamvader met die grootste nageslag in Suid-Afrika, naamlik die van Christiaan Ernst. Die nasate van 6 stamvaders word tans nagevors waarvan blykbaar net vyf nageslagte gehad het. Behalwe vir naamlyste, is daar ook bladsye van interessante persoonlikheid te sien in die webblad.
http://www.schutte.kaleido.co.za
Serfontein ( Afrikaans )
Serfontein - Tweetalige webwerf. Opsomming van vaardighede, stamboomvan die sogenaamde clans, briewe, geskiedenis, en wapen.
http://nelspruitlink.co.za/serfonteinclan
Snuffel-snuffel - ( Afrikaans )
Snuffel-snuffel - Dugeot se openbare aanspeldbord vir mense wat verlore familie soek.
http://www.geocities.com/mieliestronk/soek.html
Steenkamp ( Afrikaans )
Steenkamp -Kort geskiedenis Steenkamps in Suid-Afrika.
http://www.steenkamp.netfirms.com
Suid-Afrikaanse familiewapens - ( Afrikaans )
Suid-Afrikaanse familiewapens - Tweetalige gids met byna 700 familiewapens, met nuttige webskakels.
http://www.geocities.com/Heartland/Valley/8140/fam-wapens.htm

Eerste bladsy Vorige Volgende Laaste bladsy

Terug na skakelblad