Afrikaners.org.za
Kry jou GRATIS faks nommer hier!
Ontvang jou fakse per e-pos
Gratis faks na e-pos diens

Kliek hier vir besonderhede
free fax number
Uiteindelik, 'n Afrkaanse handleiding wat jou alles oor welvaartskepping vertel, kliek hier vir meer inligting

Afrikaanse Genealogie webtuistes:

Beyers ( Afrikaans )
Beyers - Familiewapen, herkoms en aankoms, die stamvader en eerste nageslag, en 'n stamboomboek "Erfurt na die Kaap".
http://expage.com/page/beyers
Botha ( Afrikaans )
Botha - Vroeë geskiedenis van al die afstammelinge in Suid-Afrika, met algemene stamboekskryf-webskakels.
http://home.mweb.co.za/el/elijo/afr/indexa.html
Bredenkamp ( Afrikaans )
Bredenkamp - Gedenkblad vir dié familie, met reünie-inligting, resepte, musiekbladsy, geskiedenis, stamboom en saamkuier-geleenthede.
http://www.bredenkamp.co.za
Conradie ( Afrikaans )
Conradie - Piet Conradie se familiewerf met webskakels na verskeie familielede, etlike stambome, die familiewapen en staaltjies oor die voorgeslag.
http://www.afrikaner.co.za/pietwerf/conradie.htm
Die Labuschagne Familiebond ( Afrikaans )
Die ontmoetingsplek vir alle Labuschagnes op aarde. Familie geskiedenis, navorsing, foto's, jaarlikse byeenkomste en epos gesels groep. Alle afstammelinge is welkom om deel te neem.
http://www.labuschagne.biz
Die Le Roux-familiebond ( Afrikaans )
Hierdie is die webtuiste vir die Le Roux-familiebond. Die bond sal graag alle afstammelinge van die stamvaders Jean, Gabriël en Jean van Normandie wil betrek. Indien jy wil aansluit of met ons wil kontak maak, stuur asb jou kontakbesonderhede aan ons. Ons sal graag ook bestaande lede se e-posadresse wil ontvang, asook nuusbrokkies. Persone wat belangstel in hulle Le Roux-stambome word verwys na die volgende publikasies: Die families Le Roux in SA, deur Kathleen J. le Roux, Genealogiepublikasie nr.33, Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing, 1991 Om aan te Proux, deur Dr. Willem G. le Roux, uitgegee deur die skrywer, 1988
http://leroux.familiebond.googlepages.com/
Du Preez ( Afrikaans )
Du Preez - Individuele families se geskiedenis, foto's van grafte en ou familiefoto's, en inligting oor die oorspronklike plaas.
http://mysite.mweb.co.za/residents/dpreezg
Du Toit ( Afrikaans )
Du Toit - Die eerste Du Toits in Suid-Afrika, en bladsye oor drie stamlyne. Ook foto's.
http://www.geocities.com/elene_za
Dunn ( Afrikaans )
Dunn - Stamboom van William Dunn wat in 1820 in die Kaap geland het.
http://www.geocities.com/Heartland/Bluffs/4720/WILLIAM.html
GENDATA ( Afrikaans )
Inligting oor doen van genealogiese navorsing, gratis databasisse beskikbaar vir aflaai ens.
http://www.gendata.co.za
Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika - ( Afrikaans )
Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika - Tweetalige werf van dié vereniging. Inligting oor takke, lidmaatskap, die Familia-kwartaalblad, toekennings, standaarde en verskeie artikels.
http://www.eggsa.org/welkom.htm
Gouws ( Afrikaans )
Gouws - Algemene navorsblad, met foto's en staaltjies.
http://home.intekom.com/zodiac/gouwse.htm
Gouws ( Afrikaans )
Gouws - Kort geskiedenis van die Gouwse in Suid-Afrika.
http://gouws.netfirms.com
Grewar ( Afrikaans )
Grewar - Peter Murray se blad oor David McKenzie Grewar en sy nasate. Stamboom, foto-bladsy en kort geskiedenis.
http://www.murray.za.net/grewar/index.html
Greyling Familie Webtuiste ( Afrikaans )
Hierdie webtuiste is geskep om die stamboom navorsing oor die Greyling Familie deur Arnold Greyling te publiseer.
http://www.greyling.za.org
Henning ( Afrikaans )
Henning - Familiewapen, museum, foto's, familieregister in Duits met foto's, sketse, nuusbriewe, webskakels, en 'n GEDCOM databasis wat deursoek kan word.
http://www.henning.org.za/
Herselman Stamboom ( Afrikaans )
Die volledige stamboom van die Herselmans in Suid-Afrika
http://www.herselman.co.za
Janse(n) van Vu(u)ren Familiebond ( Afrikaans )
Webtuiste van die Janse(n) van Vu(u)ren Familiebond.
http://www.myheritage.com/site-18887961/jansen-van-vuuren-familiebond
Kielie-kielie, soek só jou familie! - ( Afrikaans )
Kielie-kielie, soek só jou familie! - G Olwagen se eenbladsy-inleiding tot stamboekkunde.
http://www.mieliestronk.com/kielie.html
Korff ( Afrikaans )
Die genealogie van Jan en Bets Korff van Bethlehem
http://www.janbets.co.za

Volgende Laaste bladsy

OUTsurance

Terug na skakelblad