SA Genealogie
(
Afrikaans ) SAgenealogie is 'n wêreldwye genealogiese gespreksgroep op die Internet met Afrikaans as voertaal. Dit bestaan tans uit tussen 200 en 300 vriendelike en hulpvaardige genealoë van rondom die aardbol wat wissel van beginners tot gesoute en selfs professionele navorsers in sy geledere.
http://www.geocities.com/sagenealogie/
|