Lambertsbaai
(
Afrikaans ) Lambertsbaai is geleë aan die Weskus van Suid Afrika ongeveer 290 kilometer vanaf Kaapstad. Die vissers-dorpie het deur die jare ontwikkel as n gewilde vakansieoord......
http://www.lambertsbaai.info/
|
Langebaan
(
Afrikaans ) Opsoek na akkommodasie of ander besighede in Langebaan, of die res van die Weskus. Kry alles op bokkom.co.za
http://www.bokkom.co.za
|
Onsdorp, kuber dorp
(
Afrikaans ) Onsdorp is 'n veilige kuberstrate waar ons onbeskaamd AFRIKAANS praat.
Kom, word deel van ons pret Kammaland en help hou kontak tussen onse mense, Duskant of Anderkant, waar hulle ookal is.
http://www.onsdorp.com/
|
Stellenbosch
(
Afrikaans ) In die pragboek "Stellenbosch: Universiteitsdorp langs die Eersterivier" van Hérine Fourie word die geskiedenis en ontwikkeling van die dorp en die Universiteit van Stellenbosch uitgebeeld met 26 kleurillustrasies van argitektoniese style met interessante beskrywings. ....
http://admin.sun.ac.za/stellenbosch/
|
Jacobsbaai
(
Engels ) Jacobsbaai is 'n jong "retro" kusdorpie, ewe ver van Saldanha en Vredenburg, waar outydse waardes, boustyle en kultuur behou en bewaar word. Alle huise en geboue word op die outydse Weskus boustyl gebou wat 'n wonderlike atmosfeer skep en uitstekende groei van enige belegging in eiendom verseker.
http://www.bokkom.co.za/jacobsbaai
|
Stilbaai
(
Engels ) Vind alles oor Stilbaai hier, van akkommodasie, restaurante en nog meer.
http://www.stilbaai.info
|