Afrikaners.org.za
Kry jou GRATIS faks nommer hier!
Ontvang jou fakse per e-pos
Gratis faks na e-pos diens

Kliek hier vir besonderhede
free fax number
Uiteindelik, 'n Afrkaanse handleiding wat jou alles oor welvaartskepping vertel, kliek hier vir meer inligting

Buitelewe

KampSA ( Afrikaans )
Omvattende gids van alle kampterreine in Suider-Afrika
http://www.kampsa.co.za
Weg ( Afrikaans )
Weg - Die mees bekende buitelewe tydskrif in Suid Afrika. Lees alles oor kampeer, voertuie en die buitelewe
http://www.weg.co.za/
De Wildt ( Engels )
De Wildt 4x4 roete net buite Pretoria op die Brits pad. Baie wild, redelik maklike roete, goed vir beginners. Verbypaaie by alle hindernisse vir die wat nie kans sien nie. Kan dit ook met 'n 4x2 doen. Piekniek en braai area, swembad en nog baie meer.
http://www.dewildt4x4.co.za/
Korannaberg Advonture ( Engels )
Korannaberg Adventures het 'n 4x4 roete en baie ander interresante dinge om te doen en beskou, soos staproetes, bergfietsroetes, rtotstekeninge, ens. Tussen Kroonstad en Bloemfontein.
http://www.korannabergadventures.co.za/

OUTsurance

Terug na skakelblad