Afrikaners.org.za
Kry jou GRATIS faksnommer hier!
Ontvang jou fakse per e-pos
Gratis faks na e-pos diens

Kliek hier vir besonderhede
gratis Fax Nommer
Uiteindelik, Bou jou eie webtuiste, maklike stap-vir-stap videos, kliek hier vir meer inligting

Afrikaanse Boerdery webtuistes:

 
Agri SA (Afrikaans )
Agri SA is in 1904 gestig as die Suid-Afrikaanse Landbou-unie en bedien tans sowat 70 000 groot- en kleinskaalse kommersiële boerelede. AGRI SA SE MISSIE Agri Suid-Afrika (Agri SA) is ‘n federale organisasie wat namens sy lede die volhoubare winsgewindheid en stabiliteit van kommersiële landbouprodusente en -besighede bevorder deur sy betrokkenheid en insette op nasionale en internasionale vlak.
http://www.agrisa.co.za/
AGRI-LINKS.NET (Afrikaans )
Skakels na landbou en landbou verwante inligting.Landbou verwante nuus
http://www.landbou-1.com
Agribuzz Internet Portaal (Afrikaans )
Internetportaal vir landbou, geklassifiseerde advertensies, veilings ens.
http://www.agribuzz.co.za
AgriWeb SA (Afrikaans )
Webtuiste wat oor die landbou van Suid Afrika handel in baie aspekte
http://www.agriwebsa.com/
Biologiese Boerdery (Afrikaans )
Biologiese boerdery is winsgewend.Verbeter opbrengste en gesondheid van alle boerdery produkte
http://embiofix.freehostia.com
Dicla Saad en Boerdery benodighede (Afrikaans )
Dicla Farm & Seeds BK ONS IS LEIERS IN DIE TUINBOU- EN LANDBOUBEDRYF T.O.V.: TONNELS, SAAD & BYKOMSTIGHEDE, TOERUSTING, TREKKERS & IMPLEMENTE, PLUIMVEE, TOEBEHORE,BESPROEIING
http://www.dicla.com
Dorpers (Afrikaans )
Dorperstoet boerdery - Nooitgedacht Dorperstoet gelee te Kenhardt in die Noord Kaap
http://www.dorpers.co.za
Intelli Trekker (Afrikaans )
'n Klein gebruikersvriendelike trekkertjie
http://www.intelli.co.za/Afr/Afr_indeks.html
Jacat (Afrikaans )
jacat stoeterye en wild,charolais,rooi angus,gobabis,namibie,simbra,simmentaler,wild,jag
http://www.jacat.co.za
Jasperskop Boerdery (Afrikaans )
Jasperskop Boerdery - Telers van dorpers, witdorpers, boerbokke, kalahari-rooibokke, Van Rooy-skape en savannabokke. Boerplaas geleë in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.
http://www.dorpers.co.za
KARABOS - NATURAL FARMING (Afrikaans )
Missie Die Produksie van Biologies geproduseerde, Voedingstofdigte, Residu-vrye Voedsel op 'n Natuurlike Fisiologiese benadering met inbegrip van Volhoubare Hulpbronne, en ondersteuning daarvan wat bydra tot 'n gesonder omgewing en samelewing. Vissie Die toepassing van 'n Holistiese en Geintegreerde Gewasverbouing-benadering rakende Fenologiese fasette, Bio-chemie, Epigenetika, Voeding en Mikrobiologie. Sodoende word die Produksiepotensiaal van Gewasverbouing Fisiologies en Biologies Natuurlik Ontsluit, tesame met die instandhouding en opbou van Grondvrugbaarheid en Humusstatus. Dit werk alles saam ten einde Gebalanseerde, Voedingstofdigte Voedsel Volhoubaar te produseer vir beide Produsent en Verbruiker deur optimaal gebruik te maak van die beskikbare Natuurlike en Bio-Chemiese Hulpbronne.
http://www.karabos.co..za
Louis van Rensburg Wonderpan Genetika (Afrikaans )
Louis van Rensburg Wonderpan Genetics lewer gevriesde skaap- en bok embrios, semen en lewendehawe.
http://studbook.co.za/breeders/wonderpan
Monsanto (Afrikaans )
Monsanto het met die aankoop van saadmaatskappye in Suid-Afrika 'n paar jaar gelede 'n markaandeel van minder as 20% in die saadmark besit. Nou, met die ondersteuning van moderne fasiliteite en navorsing wereldwyd het die maatskappy sy markaandeel laat groei tot 40% met nuwe produkte wat goed aangepas is vir Suid Afrikaanse toestande in die verskillende produksiestreke. Die uitstekende fasiliteite tot die maatskappy se beskikking in die VSA en Europa, maar ook plaaslik, dra by tot die vooruitgang van die totale landboubedryf in Suid-Afrika.
http://www.monsanto.co.za/
OTK (Afrikaans )
OTK lewer 'n wye reeks lanboudienste en produkte.
http://www.otk.co.za
Premier Seeds / Saad (Afrikaans )
Premier Sade verskaf standaard bestuifde en kruisbestuifde saadprodukte.
http://www.premierseeds.co.za/
Senwes Groep (Afrikaans )
Senwes is ‘n gediversifiseerde agri-besigheid in die verskaffing van landbou-produksiemiddele, marktoegang vir landbouprodukte en wat waardetoevoegende dienste aam sy klante verskaf. Met sy mense, sterk infrastruktuur en gesonde kernwaardes as boustene, fokus Senwes op volhoubare waardeskepping vir alle belanghebbendes.
http://www.senwes.co.za/
Tony Turner Agencies (Afrikaans )
Tony Turner Agentskappe lewer lanbou en besproeings hulpmiddels in en om Pietersburg
http://www.ttagencies.co.za/
Agrelek - elektrieseteit dienste vir Landbou (Engels )
Agrelek - elektrieseteit dienste vir Landbou Artiekels, informasie alles te doen met elektrieseteit vir Landbou.
http://www.agrelek.co.za
Agricon Africa (Engels )
Agricon Africa - Onafhanklike kosultant diens gebaseer in Kaapstad
http://agribiz.netfirms.com/
Dryers for Africa - (Engels )
Droërs vir Afrika ontwerp en vervaardig landbou droërs en prosesserings toerusting.
http://www.dryersforafrica.co.za/

Volgende Laaste bladsy


Terug na skakelblad