Afrikaners.org.za
Kry jou GRATIS faksnommer hier!
Ontvang jou fakse per e-pos
Gratis faks na e-pos diens

Kliek hier vir besonderhede
gratis Fax Nommer
Uiteindelik, Bou jou eie webtuiste, maklike stap-vir-stap videos, kliek hier vir meer inligting

Biblioteek

Etienne Leroux Knipselbiblioteek - ( Afrikaans )
Etienne Leroux Knipselbiblioteek - 'n Versameling artikels oor die werke en lewe van Etienne Leroux, Afrikaans se grootste gees in moderne literatuur; Sestiger, denker, skrywer, aap van God.
http://afrikaans.be/leroux/
Holderstebolder ( Afrikaans )
Holderstebolder is ‘n bymekaarkomplek vir boekliefhebbers, onderwysers en leerders, ieder en elk wat passievol is oor Afrikaans. Die doel van die webtuiste is om Afrikaans te bevorder en om die Suid-Afrikaanse kultuur te geniet en met ander te deel.
http://www.holderstebolder.co.za
Vrye Afrikaanse Ensiklopedie. ( Afrikaans )
Wikipedia is 'n veeltalige "kopielinkse" ensiklopedie ontwerp om deur enigiemand gelees en gewysig te word. Dit berus op samewerkende verandering en onderhoud deur duisende gebruikers deur middel van wiki-sagteware, en word verskaf en ondersteun deur die nie-winsgewende Wikimedia Stigting. Afgesien van tipiese ensiklopedie-inskrywings sluit Wikipedia ook inligting in wat meer algemeen verbind word met almanakke, aardrykskundige woordeboeke en spesialis-tydskrifte, asook dekking van huidige gebeure.
http://af.wikipedia.org/wiki/Wikipedia

Terug na skakelblad