Internasionale Handels Navorsing
(
Afrikaans ) Met jare se ondervinding as uitvoerbestuurder, seevrag skade/verliese assessor, en ‘n regs agtergrond in kriminele-wet (maritieme-bedrog), is ons in 'n uitstekende posisie om handles-brûe te bou tussen Suid-Afrika en Europa.
http://dominiontrading.eu/handel.html
|
Suidkus oppiWeb
(
Afrikaans ) Suidkus Kennisgewing Bord ( Tweetalig )
http://suidkus.oppiweb.com/
|
www.propono.co.za
(
Afrikaans ) Bietjie 'n ander benadering tot die skep van 'n webtuiste. Waar jy self inligting byvoeg soos wat jou besigheid groei. Op die manier kan jy selfs 'n persoonlike webtuiste besit en 'n erflating opbou vir jou kinders. Pryse is ongelooflike goedkoop. Die persoon se doel is om Suid-Afrika meer bewus te maak van die web, eerder as om geld te maak. Daarom vra hy die minimum bedrag.
http://www.propono.co.za
|
2DVD
(
Engels ) Omskakeling van VHS na DVD. Langspeel plate, skyfies, negatiewe, ens
http://www.2dvd.co.za
|
Besigheids ondersteuning
(
Engels ) Indus Besigheids Ontwikkeling help besighede groei, weer wingewend word in samewerking met Produktiwiteit SA. Regerings ondersteuning beskikbaar vir besighede en boere met meer as 50 werknemers. Regering betaal 65% van advies/konsultasie (in uitsonderlike gevalle word 100% gedek). Laat ons jou help om weer op wenpad te wees.
http://www.indus.co.za
|
Jabulani Design Studio
(
Engels ) Jabulani Design Studio is 5jaar terug gevestig deur Ilse Venter. Ons is geleë in Centurion en spesialiseer in Grafiese en Web ontwerp. Wees verseker van persoonlike diens te all tye. Ons kan u voorsien met 'n ten volle pakket naamlik, Logo, besigheidskaartjies, Briefhoof, Epos handtekening, Kwotasie vorm ontwerp, Faktuur ontwerp en dan ook 'n Webtuiste. Kontak ons vir meer inligting
http://www.jabulanidesignstudio.co.za
|
Jou gratis faks nommer
(
Engels ) Kry jou gratis faksnommer. Ontvang jou fakse in jou e-pos se infakkie. Jou faks gaan direk na jou epos adres in die vorm van 'n aanhangsel. Dit is meer privaat, jy kan jou bestaande fakslyn weer vir 'n foonlyn gebruik, hierdie nommer is nooit beset nie, kan meer as een faks terselftertyd ontvang en jy spaar op papier en ink. Kry gerus 'n gratis nommer vir elk van u werknemers.
http://www.mobilefax.co.za
|
Lugtyd
(
Engels ) Koop voorafbetaalde lugtyd via SMS met jou selfoon. Jy kan nou lugtyd enige tyd en enige plek koop
http://www.airtimeagencies.co.za
|
Nkosi Grasdakke
(
Engels ) Ons doen al meer as 10 jaar nuwe en herstelwerk van grasdakke. Gewaarborgde werk.
http://www.nkosigrasdakke.co.za
|
Platinum TaX
(
Engels ) Ons is 'n dinamiese groep wat weet waaroor belasting en rekenkundige praktyke gaan. Bo en behalwe ons gesmentlike 40 jaar diens by SARS is ons een van die min praktyke wat nie net weet hoe om 'n belasting vorm te voltooi nie maar ook hoe om die fyner detail te interpreteer. FANUS en Johan die 2 vennote is ook bedrewe opleiers in Belasting en VAT en het al organisasies soos die SKERPIOEN se ondersoekers opgelei.
http://www.platinumtax.co.za
|
SA E MARKET
(
Engels ) Adverteer by SA E MARKET. Bykans enigiets kan by ons adverteer word. Adverteer vanaf jou afval in jou motorhuis tot jou gastehuis. Ons ontwerp ook webtuistes en web akkomodasie.
http://www.sa-e-market.co.za
|
SWEMBADDENS
(
Engels ) HERSTEL EN EPOXY VAN OU EN NUUT GEBOUDE SWEMBADDENS,FONTEINE EN KOI DAMME
http://www.poolrestorations.co.za
|
Vlug Besprekings
(
Engels ) Vind die webtuistes van al die lugdienste in Suid Afrika onder een dak. Bespreek maklik aanlyn.
http://www.domesticflights.co.za
|