Advertensies (
Afrikaans ) Alle boere advertensies kan gratis by ons gelys word. Jy kan 'n foto van jou item of vee op die web sit sodat ander kan sien hoe die item lyk. Dit sal baie misverstande uitskakel oor hoe die item lyk. Sonder om te ry kan jy in die gemak van jou huis sit en deur al die advertensies gaan Ons lewer ook 'n diens om boere bewus te maak van al die veilings.
http://www.opiplaas.co.za
|
Hulp met skuld - skuldberaders (
Afrikaans ) Ons bied aan afrikaners gratis inligting oor skuldberading en skuldhersiening. Beskerm u bates van bankterugnames en stop regsaksie
http://www.hulpmetskuld.co.za
|
Sarie Marais. Com (
Afrikaans ) Ons bevorder Afrikaans en ons tradisie in veral die buiteland. Sarie Marais.Com was die eerste in baie opsigte. Ons het die eerste Afrikaanse forum gestig. Radio Sarie was die eerste Afrikaanse internet radio stasie wat van omroepers gebruik gemaak het en is ook die eerste Afrikaanse internet radio stasie wat op die internet begin het en toe uitgebrei het na fm toe. Sarie TV is ook 'n eerste. Die eerste gratis Afrikaanse internet TV kanaal. Ons help ook ander Suid Afrikaners in SA en in die buiteland in moeilikke tye.
http://sariemarais.com
|
Skopgat (
Afrikaans ) Afrikaanse Klets Kamer
http://skopgat.co.za
|
vuurwapen opleiding (
Afrikaans ) ons doen alle vuurwapen opleiding van herlisensies tot volle opleiding
http://mariusfirearms.wetpaint.com
|
AFRIDIZI (
Engels ) Afridizi vervaardig, verpak en verkoop gebottelleerde water, gegeurde gekarboneerde water, gekarboneerde koeldranke en vrugtesap.
http://www.afridizi.com
|
BEGINNERS KITAAR KURSUS (
Engels ) Wen Yamaha kitaar en beginners kursus. Vraag, Watter model kitaar kan gewen word. Sms Guitar en antwoord en jou Naam na 36010. Koste R5. sluitings datum 30-4-2009.
http://www.guitar4kids.com
|
cleaning4africa (
Engels ) Domestic cleaning
Spring/deep cleaning
Office cleaning
Carpet cleaning
Post building cleaning
Pre move in cleaning
Maid a day
Placements
Upholstery cleaning
After party cleaning
Window cleaning
http://cleaning4africa.synthasite.com
|
Spaar geld terwyl jy praat op telefoon (
Engels ) Vox produkte is uitstekend. Besnoei telefoonkostes. Internet - gratis vir 'n paar uur. Faks na e-pos.
http://www.vox.co.za/504629
|