Afrikaners.org.za
Kry jou GRATIS faksnommer hier!
Ontvang jou fakse per e-pos
Gratis faks na e-pos diens

Kliek hier vir besonderhede
gratis Fax Nommer
Uiteindelik, Bou jou eie webtuiste, maklike stap-vir-stap videos, kliek hier vir meer inligting

Akkommodasie

ATKV Goudini Spa ( Afrikaans )
ATKV Goudini Spa is een van die Wes Kaapse mees gesog na vakansie oord, konferensie sentrum en touriste aantrekkings oorde.
http://www.goudinispa.co.za
ATKV Oorde ( Afrikaans )
Ons wye verskeidenheid selfsorg akkommodasie sal elke smaak en sak pas.
http://www.atkvoorde.co.za
Dannabaai Akkommodasie ( Afrikaans )
Dannabaai (of Danabaai) is 'n pragtige rustige dorpie slegs 5Km buite Mosselbaai. U kan hierdie deftige 3 slaapkamer selfsorg vakansiewoning huur vir u volgende vakansie. Besoek ons webtuiste vir meer besonderhede.
http://www.dannabaai.co.za
Frankfort Gastehuis in die Vrystaat ( Afrikaans )
Ons gastehuis / bed-en-ontbyt is in die dorp Frankfort wat grens aan die Wilgerivier, net suid van die Vaaldam. Hier bied ons luukse akkommodasie aan, met gasvryheid en voortreflike diens.
http://www.frankfortguesthouse.co.za/a-index.htm
Frankfort Selfsorg Akkommodasie ( Afrikaans )
Frankfort Selfsorg Akkommodasie, Vrystaat, Suid-Afrika.
http://www.frankfortselfcatering.co.za/tuisblad.htm
Hartenbos Akkommodasie ( Afrikaans )
Hartenbos Akkommodasie: Verblyf in 'n 2 slaapkamer vakansie woonstel met toesluit motorhuis. Ten volle toegerus vir heerlik vakansie hou. Woonstel in die hartjie van Hartenbos sowat 500m vanaf die hoofstrand. Loopafstand van die meeste aktiwiteite soos swembaddens, strand, restuarante, winkels, ens. Sowat 50 km van George en 10 km van Mosselbaai. Kom geniet die lang witsand van Hartenbos.
http://www.hartenbos.org
Margate vakansies ( Afrikaans )
Bekostigbare vakansie akkommodasie in Margate vir 'n lekker familie vakansie. Ook huise bymekaar, sodat familie en vriende saam kan vakansie hou, met genoeg privaatheid.
http://www.wix.com/margatevakansies/default
Slippers: Selfdien Akkommodasie in Robertson, Route 62 ( Afrikaans )
Privaat, gerieflik en met aandag toegerus: Selfdien akkommodasie vir 1 of 2 persone in ‘n tuinwoonstel genaamd Slippers. Geleë in die ou deel van Robertson op “Route 62”. Linne en handdoeke word voorsien. TV, CD-speler, onderdak parkering by jul voordeur, private braai-boma. Optionele Blikbord-“brękfis” beskikbaar. Tariewe tot April 2010: R200-R220 pppn. (Geen additionele fooie vir enkel gaste nie).
http://www.slippers62.co.za
Bokkom.co.za ( Engels )
Akkommodasie, restaurante, skole en nog meer op die Weskus. Die Weskus is 'n lekker plek, kom besoek ons gerus.
http://www.bokkom.co.za
ATKV Buffelspoort ( Engels )
ATKV Buffelspoort vakansie oord se selfsorg akkomodasie sluit in goed toegeruste rondawels en tent huise, as ook `n uitstekende karavaan- en kampeerterrain in die Noord Wes provinsie van Suid Afrika.
http://www.buffelspoort.co.za
ATKV Drakensville ( Engels )
ATKV Drakensville berg oord akkomodasie opsies sluit in bed en ontbyt kamers, selfsorg vakansie huis, enkel of dubbel selfsorg woonstelle, as ook `n uitstekende karavaan- en kampeerterrain.
http://www.drakensville.co.za
ATKV Hartenbos ( Engels )
ATKV-Hartenbos spog met `n verskeidenheid self-sorg akkommodasie, vanaf luukse rondavels na `n karavaan en kameering terrein.
http://www.hartenbos.co.za
ATKV Klein-Kariba ( Engels )
ATKV-Klein-Kariba self-sorg vakansie oord spog met `n verskeidenheid self-sorg akkommodasie, vanaf luukse hout huise na `n karavaan en kameering terrein.
http://www.klein-kariba.co.za
ATKV Natalia ( Engels )
Akkommodasie by ATKV-Natalia bestaan uit 'n keuse van ruim, gesellige selfsorg-woonstelle in verskeie groottes en 'n boomryke woonwapark met spogfasiliteite.
http://www.natalia.co.za
ATKV Oorde ( Engels )
In sommige van die mooiste dele van ons land, omring deur kultuurskatte, historiese erfgoed en ander opwindende toeriste-aanloklikhede, lę ses verruklike ATKV-oorde waar jy met ongekende gasvryheid verwelkom sal word.
http://www.atkvoorde.co.za
Griffin's Estate Country Venue ( Engels )
Troues, Konferensies, Funksies, Partytjies, Gastehuis
http://www.griffinsestate.co.za


Terug na skakelblad