A.T.K.V
(
Afrikaans ) Afrikaanse Taal en Kultuur Vereniging http://www.atkv.co.za/ |
Afrikaans hoort by die Nederlandse taal, taalstryd, taalkunde
(
Afrikaans ) Afrikaans hoort by die Nederlandse taal, taalstryd, taalkunde - Hier word die tradisionele opvattinge oor die herkoms van die Afrikaanse kultuurtaal, krities beskou. Eens was die omgangstaal van die Afrikaner Afrikaans en sy kultuurtaal Nederlands: 'n taalvehouding (tussen dialek en kultuurtaal) wat vandag nog in Vlaandere en Nederland bestaan. Die afstap op Standaardafrikaans was onnodig. http://www.afrikaans.nu/ |
Afrikaans.be
(
Afrikaans ) 'n Afrikaanse beweging om die Taal van Afrikaans te red vanuit BELGIE !!! http://www.afrikaans.be/ |
BCnet - Afrikaanse gesprekke en kommentaar
(
Afrikaans ) Alles en nog wat in Afrikaans, nuus , gesprekke ens. http://www.bcnet.co.za |
Cindy Gertenbach - Kuberpersoonlikheid Heksie
(
Afrikaans ) Cindy Gertenbach - Kuberpersoonlikheid Heksie se werf met stories, gedigte, grafika en foto's.
http://www.geocities.com/webgirl7 |
Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument
(
Afrikaans ) Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument, geleë in die Paarl, Wes-Kaap, Suid-Afrika, is 'n unieke reisbestemming. http://www.taalmonument.co.za |
Engels na Afrikaanse aanlyn vertaler
(
Afrikaans ) Gratis Engels na Afrikaanse Vertaler en woordeboeke aasook gratis Afrikaanse teks na spraak (tts) sagteware. http://interpret.co.za |
HdN se Taalpraktykregister -
(
Afrikaans ) HdN se Taalpraktykregister - Kort register van Suid-Afrikaanse vertalers wat in en uit Nederlands vertaal.
http://www.hdn.za.net/taalprak.html |
Henry Pinkham
(
Afrikaans ) Henry Pinkham - Vertaling, proeflees en redigering. Enkele bladsy met kontakbesonderhede.
http://www.geocities.com/Eureka/Company/9118/ |
Holderstebolder
(
Afrikaans ) Holderstebolder is 'n bymekaarkomplek vir onderwysers, leerders, lesers en ieder en elk wat passievol is oor Afrikaans. Boekwinkel met bakgatpryse. http://www.holderstebolder.co.za |
inikak.co.za
(
Afrikaans ) 'n Afrikaanse webwerf waar jy jou se kan se... http://www.inikak.co.za |
Kerse
(
Afrikaans ) Alle kleure en geure kerse. Iets vir almal. Kyk ook na ons interresante kleurvlam kerse. http://www.intelli.co.za/K_Afr/Afr_indeks.html |
Kletsnet
(
Afrikaans ) Gratis Afrikaanse kletskamer. Gaan na web tuiste. Kliek op vrynet - reistreer en kom gesels saam met mede Suid Afrikaners van regoor die werld http://www.kletsnet.co.za |
Kraaines
(
Afrikaans ) Inligting oor huiskoop, diabeetresepte en gesondheid http://kraaines.bravehost.com |
Landbou Weekblad
(
Afrikaans ) Die amptelike webtuiste vir die Landbouweekblad http://www.landbou.com/ |
Nadenkers
(
Afrikaans ) 'n Plek waar daar oor Afrikaanse identiteit en kultuur gepraat word. http://nadenkers.co.za/ |
Ons praat Afrikaans! (Kom ons kry alle Afrikaans sprekendes in een groep!)
(
Afrikaans ) Ons praat Afrikaans! Ons is lief vir Afrikaans! Ons bevorder Afrikaans! Ons ondersteun Afrikaans!Ons ondersteun die ondersteuners van Afrikaans!
Word deel van die Afrikaanse Facebook groep http://www.facebook.com/group.php?gid=22332429032 |
ONSDORP
(
Afrikaans ) Unieke Afrikaanse Kubernasie van Kammaland met sy twee provinsies - Duskantland en Anderkantland. Hoofstad is Onsdorp. Kultuur- en taalbrug tussen Saners tuis en oorsee http://www.onsdorp.com |
Pestalozzi Trust
(
Afrikaans ) In die Pestalozzi Trust span ‘n groot getal Suid-Afrikaanse tuisskolers saam om mekaar se vryheid te beskerm om tuisonderwys te kan doen. Dit beteken dat hulle hul kinders wettiglik en sonder onregmatige inmenging tuis kan opvoed.
Terselfdertyd verseker hulle dat hierdie vryheid ook vir hul kleinkinders bewaar sal bly.
http://pestalozzi.org/ |
Piet Conradie
(
Afrikaans ) Piet Conradie - Hoe om jou te Afrikaans met jou rekenaar, reisverhale, sonwysers, Africana, kortgolfradio en iets oor sy gesin.
http://www.afrikaner.co.za/pietwerf |