Die sport-ou het sy sportsmag
Die antie haar House and Home
Die motorfreak te veel om van te kies
En Ma haar Huisgenoot
Nou is daar 'n tydskrif
Spesiaal vir Netwerker freaks
Te ongelooflik om te raai ...
Hul word betaal om dit te lees!
Tant Sannie op die hoek
Lees elke week haar VroueKeur
Niks kry sy daarvoor nie
Steeds sal niks haar keer
Haar begroting wil nie klop nie
En geldjies bly te min
Vir 'n stukkie tuisgebak
By Babs se Country Inn
Netwerkers hou 'n week 'n maand vakansie
Want hulle word betaal
Om hul Passive Incomes tyskrif
Langs die see uit te haal
Hul begroting kom nooit ter sprake
Want Passive Incomes doen sy naam gestand
Na 'n week gaan hul maar huistoe
En soek meer netwerker freaks deur die land
Want dit raak alleen so op die strand
Sonder 'n Passive Incomes tydskrif in die hand
So wat sê ek dus nou vir jou?
Sluit aan by Passive Incomes
En kom join ons op die strand
Die pad hierheen is maklik
Dit loop eenvoudig so -
Passive Incomes Kliek
http://www.passiveincomes.co.za/theuns
Yes I want to join ... Kliek
Tik in al jou info ... Kliek
Kliek Kliek
Join
Kliek
En siedaar ...
Nou loop jy met die trappies af
En kom lê hier op die strand
Met jou Passive Incomes tydskrif
en Magnum roomys in die hand
-T.J Serfontein -
|