Afrikaners.org.za
Kry jou GRATIS faks nommer hier!
Ontvang jou fakse per e-pos
Gratis faks na e-pos diens

Kliek hier vir besonderhede
free fax number
Uiteindelik, 'n Afrkaanse handleiding wat jou alles oor welvaartskepping vertel, kliek hier vir meer inligting

Afrikaanse musiek

Chris Chameleon

Chris Chameleon
Flight Of An Extraordinary Alien
Formaat: DVD

Kliek hier om te bestel


Steve Hofmeyr

Steve Hofmeyr
Waarmaker
Formaat: CD

Kliek hier om te bestel


Huis genoot top 20

Huisgenoot Top 20 - Vol.3
Formaat: CD

Kliek hier om te bestel


Dozi

Dozi
Wat Kom Nou?

Kliek hier om te bestel


DJ Ossewa

DJ Ossewa is lekker vrolike Afrikaanse musiek met komiese lirieke. Veral vir 'n oud Vrystater soos ek laat dit mens terug verlang na jou kinnerjare.
Kliek hier om te bestel


Laurika Rauch

Laurika Rauch

19 van Laurika se beste treffers oor die afgelope 21 jaar. Voorwaar een van haar beste CDs

Kliek hier om te bestel


Koos du Plessis

Koos du Plessis
Die Herbergier
Een van my gunsteling Koos du Plessis albums.

Kliek hier om te bestel


Juanita du Plessis

Juanita du Plessis
Jou skaduwee

Kliek hier om te bestel


Karen Zoid

Karen Zoid

Mystic Boerin...Karin Zoid lewer vinnige, aksiebelaaide, post-kloosterkoekie klanke.

Kliek hier om te bestel


Randall Wicomb

Randall Wicomb - Blinkvosperd

Bekende FAK liedjies soos 'Suikerbos', 'Blink Vosperd' 'Die kat kom weer' is op hierdie opname verwerk deur Frank Smuts met 'n heel nuwe kleur. Hierdie CD dans baie lekker, en saamsing is 'n moet! Die

Kliek hier om te bestel


Randall

Randall Wicomb - Hie Neffens my

Oor 'n tydperk van 7 jaar het Randall die werke van Hans du Plessis in musiek omskep. 'Innie skylte vannie Jirre' is Psalms en Verse wat Hans in die idioom van die Griekwa herskryf het.

Kliek hier om te bestel


Juanita du Plessis

Juanita du Plessis

Altyd Daar

Kliek hier om te bestel


Robbie Wessels

Robbie Wessels

Die Vrystaatse boerseun met die bekoorlike rasperstem keer terug met sy langverwagte nuwe album, en hy het nog niks van sy seunsagtige sjarme verloor nie. Hierdie keer vergas hy ons met lirieke oor en

Kliek hier om te bestel


Theuns Jordaan

Theuns Jordaan

Theuns Jordaan se Seisoen

Kliek hier om te bestel


KlopJag Musiek

KlopJag

Klopjag het in die laaste vier jaar ontwikkel van beginners tot een van die suksesvolste Afrikaanse groepe ooit. ?Album drie? is ?n reuse stap vorentoe vir Klopjag produksie gewys en hierdie album st

Kliek hier om te bestel


Anton Goosen

Anton Goosen

Bushrock

Kliek hier om te bestel


Bosveldklong

Thys die bosveldklong

Hokka Bokka Haai
Koba'tjie
Die Hoender Of Die Eier, ens

Kliek hier om te bestel


Carike Keuzenkamp

Carike Keuzenkamp

Carike se Grootste Treffers

Kliek hier om te bestel


Sonja Heroldt

Sonja Heroldt

Spesiaal vir aanhangers van die immergewilde Sonja Herholdt 20 van haar gewildste treffers op een CD!

Kliek hier om te bestel


Chris Afrikaanse musiek

Chris Blignaut

'n Rykdom van tradisionele Afrikaanse lietjies. Snitte soos:
Ou Ryperd, Ou Tante Koba, Daar Oorkant Die Spruit, ens

Kliek hier om te bestel


Ge Korsten se musiek

Ge Korsten

12 van Ge se bekendste liedjies soos Sing Seeman, Die ou Kalahari, ens.

Kliek hier om te bestel

 
Music Downloads

OUTsurance