Afrikaners.org.za
Kry jou GRATIS faksnommer hier!
Ontvang jou fakse per e-pos
Gratis faks na e-pos diens

Kliek hier vir besonderhede
gratis Fax Nommer
Uiteindelik, Bou jou eie webtuiste, maklike stap-vir-stap videos, kliek hier vir meer inligting

Afrikaanse Boeke

Viennas

Die Kinders Eet Viennas Maar 'n Man Kan Nie Relax Nie
Deur Nico Nel; Uys van der Hoven
Beleef 'n jagtog saam met diamantsmokkelaars op ?n hotel se werf, kom hardloop kaalvoet saam met die polisie aflos op Lderitz se soutpan, ry saam met die Bont Louws ?n driedem in Namakwaland en vind

Kliek hier om te bestel


Gog en die Gode van Egipte

God en die Gode van Egipte: ? Reisverhaal
Deur Willie Esterhuyse
'n Titel oor die godeverhale, mites, simbole en metafore van Antieke Egipte ? 'n "reisverhaal" om uit te kom by antwoorde op vrae soos: Watter invloed het hierdie stories gehad op die Christelike gelo....

Kliek hier om te bestel


5 Minute na die dood

Die Eerste 5 Minute Na Die Dood: Wat gebeur as 'n mens sterf?
Deur Isak Burger
Die belangrikste oomblikke in 'n mens se lewe is die eerste vyf minute na die dood. Die woorde het by my vasgesteek en my laat dink: Waarom vyf minute na die dood? Toe het ek besef dat hierdie eerste ....

Kliek hier om te bestel


5 Minute voor die dood

Die Laaste 5 Minute Voor Die Dood
Deur Isak Burger
Daar kom 'n laaste paar oomblikke, 'n laaste vyf minute in elke mens se lewe op aarde. Of ons daarvan bewus gaan wees, weet ons nie. Ook nie of ons in pyn of in angs gaan verkeer nie. Wat wel seker....

Kliek hier om te bestel

 


op die grens

Op Die Grens: Wit mans se militere ervaring 1965-1990
Deur David Williams
Bedrewe joernalis David Williams vang 'n era vas en beskryf die grenservarings wat wit mans van tussen 35 en 60 ten diepste beinvloed het. Troepies en hul gesinne sal hulself in die titel herken. Onde...

Kliek hier om te bestel


13 uur

13 Uur
Deur Deon Meyer
Om 05:36 hardloop die vrou teen die hang van Leeukop. Sy is jonk, beeldskoon, Amerikaans ? en beangs. Sy word soos 'n dier gejag deur mans wat net ure gelede haar beste vriendin se keel afgesny het.

Kliek hier om te bestel


op die agterpaaie

Op Die Agterpaaie
Deur Dana Snyman
Dana Snyman, seker Suid-Afrika se gunstelingreisskrywer, beskryf sy eie lewensreis en die ongebaande wee waarop hy hom al begeef het. Dana soek na die ware Weskus, kuier by die Karoo se karretjiesmens....

Kliek hier om te bestel


Die Geheim

Die Geheim
Die boek wat die wêreld op loop het, is nou in Afrikaans beskikbaar. Die Geheim onthul die misterie van die verborge potensiaal in elkeen van ons. Fragmente van Die Geheim is gevind in tradisionele ...

Kliek hier om te bestel


Spreekkamer

Spreekkamerstories
Die meeste van die stories - deur die skrywer versamel oor 'n periode van meer as veertig jaar - het werklik met dokters en hulle pasiënte gebeur en is voorbeelde van humor, soos dokter en pasiënte dit ervaar het. Goeie lagterapie!

Kliek hier om te bestel


Eet vir volgehoue energie Eet vir volgehoue energie 1
Hierdie opwindende kookboek bevat ?n verskeidenheid suikervry disse en ?n hele nuwe benadering tot ?n gesonde leefwyse. Leer alles omtrent die Glukemiese Indeks (GI) en wend die eetstyl in jou eie lewe
Kliek hier om te bestel

Eet vir volgehoue energie Eet vir volgehoue energie 2
‘n Opvolg op die wegholsukses Eet vir volgehoue energie 1, met 80 splinternuwe resepte. ‘n Volledige inleiding verduidelik presies hoe die Glukemiese Indeks werk. Die voordele van ‘n lae- GI dieet, hou die volgende in:
• Verlaagde en bestendige bloedglukosevlakke by diabete
• Makliker, permanente gewigsverlies
• Verbeterde konsentrasie by kinders met aandaggebreksindroom
• Verlaagde cholestrol en bloedruk
• Verligting van chroniese simptome soos artritis
Kliek hier om te bestel

Bybel vir kleintjies

Die Bybel Vir Heel Kleintjies
Lees vir jou kleinding Bybelstories waarvan hulle hou, soos: Noag, Daniël, die geboorte van Jesus en vele meer. Eenvoudige teks en oulike illustrasies sal dit maklik maak om die konsep van God, Jesus, en die Heilige Gees bekend te stel.

Kliek hier om te bestel


g'n prent nie

Kalaharijoernaal - deur Willem Kotze
“Die Kalahari los jou nooit,” skryf Kotzé. “Want jy gee nie jou hart vir hom nie, hy vat dit self en roep jou met baie stemme na hom toe terug.” “Dit is ‘n boek wat sonder pretensie daarin slaag om op besonderse wyse lewe te gee aan die kleurryke karakters en die ongenaakbare omgewing soos dit in die jare dertig en veertig daar uitgesien het.” – Albé Grobbelaar, Volksblad

Kliek hier om te bestel


Harry Potter

Harry Potter En Die Skatte Van Die Dood
Boek sewe in onse Afrikaans. “Ek wil net BAIE dankie sê aan Kobus Geldenhuys vir die uitstekende vertaling van Harry Potter. Ek geniet die boeke regtig. Ek glo boek sewe sal net so goed vertaal wees soos die vorige een. Ek is baie bly dat Kobus Geldenhuys die boeke vertaal in sulke uitsonderlike goeie Afrikaans.” - Verkorte brief, Litnet 2007-10-04 Daniël
Kliek hier om te bestel


Vir besigheidsboeke, besoek www.businessbooks.co.za