Afrikaners.org.za
Kry jou GRATIS faksnommer hier!
Ontvang jou fakse per e-pos
Gratis faks na e-pos diens

Kliek hier vir besonderhede
gratis Fax Nommer
Uiteindelik, Bou jou eie webtuiste, maklike stap-vir-stap videos, kliek hier vir meer inligting
Welkom by Afrikaners.org
Skooltake
 
Spaar op Versekering
 
Adverteer in Afrikaans
Koop Mieliestronk se CD aanlyn
 
Kry 'n kwotasie en sien hoeveel jy kan spaar
 
Afrikaanse advertensies

Skooltake inligting van Mieliestronk

 

  Gratis Advertensies

Sukkel u om inligting vir die kinders se skooltake bymekaar te kry? Mieliestronk se CD is die oplossing. Bestel dit vandag nog aanlyn. Kliek hier om te bestel. Besoek ook ons skooltaak bladsy vir nog webtuistes waar jy inligting sal vind. Kliek hier

   

U kan nou op Voetstoots.net gratis adverteer. Adverteer alles wat jy wil verkoop, van die huis tot die skoonma, gratis op Voetsoots.net.

Gaan loer gerus na http://www.voetstoots.net


Die volgende organisasies help om die Afrikanerdom te bevorder of help sorg vir ons Afrikaners in nood:
Besoek hulle webtuistes en ondersteun hulle asseblief

Die Solidariteit Groeifonds

"Solidariteit het die afgelope naweek, tydens sy 100-jarige fees, aangekondig dat hy R100 miljoen se projekte vir sy lede en die Afrikaanse gemeenskap gaan aanpak.

Die projekte is nie uitdeelprojekte nie, maar is almal op gesonde besigheidsbeginsels, wat ‘n bemagtigingssneeubal tot gevolg sal hê, gebaseer. Selfs ons maatskaplike projekte is nie bloot welsyn nie, maar moet ‘welwerk’ tot gevolg hê. Ons projekte mag nooit afhanklikheid tot gevolg hê nie, maar eerder selfstandigheid. Ons het ‘n span mense met MBA’s, doktorsgrade en nagraadse finansiële en regskwalifikasies wat aan beheer van die projekte gaan staan. "
Lees meer hieroor by:
http://www.groeifonds.co.za/

 

Villa Gloria

Opheffing van minderbevoorregte blanke gesinne in Suid Afrika meer spesifiek in Gauteng Wesrand.
Lees meer hieroor by:
http://www.villagloria.co.za/


Cradle of Hope

Hierdie is nou wel 'n Ingelse webtuiste, maar hulle bied wel hulp aan ons eie Afrikaner mense. The Cradle of Hope is betrokke by verskeie projekte, onder andere die wit tentdorp in Krugersdorp.

Lees meer hieroor by:
http://www.thecradleofhope.org/

 


 


Goedkoop motor versekering | Maak geld op die internet |